Fotostories View larger

Fotostories

9781920268459

New product

Fotoplakguru Retha van der Walt, samesteller van die TV-program Fotostories op KykNet, demonstreer die top 12 fotoplakwerktegnieke - almal met illustrasies en duidelike stapsgewyse foto's. Elke tegniek word gevolg deur 'n verskeidenheid treffende voorbeelde van die gebruik daarvan in bladuitlegte geskep deur beide Retha en 'n indrukwekkende versameling plaaslike en internasionale medewerkers wat die room van die fotoplakkerswereld verteenwoordig.

More details

R 195.00 tax incl.

Add to wishlist

More info

Fotoplakguru Retha van der Walt, samesteller van die TV-program Fotostories op KykNet, demonstreer die top 12 fotoplakwerktegnieke - almal met illustrasies en duidelike stapsgewyse foto's. Elke tegniek word gevolg deur 'n verskeidenheid treffende voorbeelde van die gebruik daarvan in bladuitlegte geskep deur beide Retha en 'n indrukwekkende versameling plaaslike en internasionale medewerkers wat die room van die fotoplakkerswereld verteenwoordig.

Reviews

No customer reviews for the moment.

Write a review